Modulekode | BGN 357 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring In hierdie module word daar primêr gefokus op die ontwikkeling van soepelheid, spoed en krag. Verder word daar indringend gekyk na die verskillende oefenmetodes en -tegnieke, oefenfrekwensie en -volume, en periodisering van oefenprogramme. |
Modulekrediete | 15.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Kwartaal 3 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App